Wednesday, July 15, 2015

Cape winter
for Janine and Martin Barr

These short old haiku
in translation encompass
how adrift we are.

***

How the haiku’s words,
so few, and their late winter influence
break my heart!

***

Cape winter evening:
from the stoep the slow knock
of the dog scratching.

***

The house hustles:
I sit in the quiet winter
corner of my mind.

***

Back from the bonsai nursery:
pots, and bits of time and growth,
clutter the winter table-top.

***

The solstice passed: this morning
empty bonsai pots nudge each other
like shy bachelors.

***

The juniper plant waits for spring:
small, low   in a black plastic pot,
still sporting her price tag.

***

Collecting our poetry books
from the arranged restaurant
stanzas sizzling like those spring onions.

***

The printed poetry book
in hand, with pages new
and familiar.

***

Crisp and hopeful this
mid-winter morning:
whistle of the dove’s wings.

***

The winter solstice
but days gone by:
the dove flaps up with a twig.

***

Writing awhile
these Cape winter mornings:
nerve knitting.

***

Bustling in the house,
getting ready: Cape wedding
this midwinter afternoon!

***

All the boys here
catch up talk: outside,
listening from this writing spot.

***

Wedding in the wine-lands:
already these cold dry vines,
pruned back, know the spring.

 - Brian Walter

Wednesday, July 1, 2015

Vroegdood

Die dood
vir vele vriend én vyand
vou my in twee

my graf nog nie gegrawe
maar my kis
geverf

in donker kleure
en stof –

in dié lewe
is die lewe maar dood

en die dood
‘n angel

wat nooit
sterf. 

 - Alvené Appollis-du Plessis

Monday, June 29, 2015

            Mother Africa

 Africa is a strange place:

when the long winter that blew from Pretoria thawed
there was a stand of  Schotia afra
 – the finest I know –
that flowered, every tree,
summer and winter:
clusters of red tangled among curled pods all that year
like some Golden Age
– fruit and flower always together
as I’ve never known them,

 as if the earth were rejoicing;

 but then, in English the tree’s the karoo boer-bean;
 and in that season when the heirs of men who took horse agin Kitchener
 saw the last dream of the Boer Republics
 melt like mist

 the trees wept blood,
 strewed beans kommandos once foraged in fugitive hunger
 like manna:

 Africa has a heart that knows us all
 – despite everything.    

 - Norman Morrissey

Thursday, June 25, 2015

 rivier en son

soos rivierstrome moeiteloos
oor klip stroom
stroom die frases van musiek deur
die ravyne van tyd
kalwe dit my siel uit in
diep holtes waarin
die melodieë soos helder waterpoele blink

as die musiek nie speel nie
is dit soos droogte
en kan die dorre rivierbeddings nie meer wag
vir die feesvierende frases
om uit die wolke te breek
en die honger holtes van ons ore
te verkwik met salwende harmonieë

suiwer suiwer suiwer mag ons siele bly
in die versuiwerende klank van musiek
die klank kolk oor my
en soos ‘n bedrewe toornaar
trek hy my siel van binne na buite
en voel ek hoe die musiek soos die son
seëninge oor my lyf uitspreek

- Lara Kirsten

Saturday, June 20, 2015

Our Home
                  
Each day,
our home settles down
to the nest it's making

out under the far-flung
star-hung
immensities

as the mountains breathe
on the deodars
and the house-lights

glimmer
like a glow-worm
in a meadow.

 - Norman Morrissey

Saturday, June 13, 2015

ek draai in sirkels met oë wa-wyd oop

ek draai in sirkels met oë wa-wyd oop
totdat ek kind-naar word
ek wil oefen om al die objekte in die draai-kolk
met sekuurheid raak te kan eien
ek sien 'n wit-glans boud met poësie opgeskryf
 - iewers het neruda ook 'n sê gehad - 
die jong seun kyk af met 'n afstandelikheid na 
die groen artisjokke
onder my gryp die weefsels van die mat 
my stewig aan die sole
hy vermoed ek gaan heel waarskynlik binnekort omtiep
in duiseligheid
maar ek kan nie ophou draai en kyk
dit is grasdakke en houtpale wat elke keer teen
ander hoeke in my oog val
en dan is daar die sagte kopkussings
en die blink kasdeure
wat soos halva en kakao-poeier inmekaar smelt
my ooglede wil nou swaar toeval
maar ek hou aan
asof ek die marathon hardloop
en beide die grieke en romeine wil oortref in prestasie

 - Lara Kirsten

Monday, June 8, 2015

            Lord of Life
                        (For Harry Owen)

There was an old White rhino bull
who'd lived for years in a huge boma
where I'd go

to sit and write
– back to a fence-post;
and one day

I felt this vast breath on my neck
and a head like a wheelbarrow
ducked between the old elevator cables of the fence,

nudged my shoulder.
So I sat
– scared to break the spell –

while he rested his horn-crowned head
beside me,
fine, furrowed, crepe-like skin

laid
companionably
against my bare arm.

I held my breath,
but he felt – as they do at peace –
so like a great horse

I ventured a hand up
to touch his restful ears,
tickled them gently

so he canted towards me
and closed his eyes
in bliss.

It became a ritual,
whenever I was around in the Reserve
we'd visit,

he'd come when I'd settled to my notebook
and we'd share our warm blood
in simple liking to be together, I guess:

I read him more than one
fledging  poem
– and his quiet gravity saved me, I'm sure

many a vanity or vagueness of phrase,
he silently mentored me
for more than a year

with his antiquity of idiom
and gigantic,
seasoned gentleness.

I moved on, he must be dead now;
but his calm, alert being at my elbow
often has haunted me,

stood pondering at my shoulder as I've written
(like Chaucer or Shakespeare or Yeats
will do)

– shaming all silliness out of me.
I am most lucky:
I could take my chance

with one
of the lords
of life.   

 -  Norman Morrissey

Friday, June 5, 2015

Cefani

I come away knowing
the calls of Pied Kingfishers
and Great White Heron.

21st May 2015

 - Silke Heiss

Thursday, June 4, 2015

die ambisie van die gedig is so indringerig
dit laat my nie toe om oor te
gee aan ‘n sukkelary nie
so waaragtige astrante houding
het hierdie woordkuns!
ek probeer my skaar met
‘n hardvogtigheid
probeer ander kant toe kyk
maar nee! die kleine lettertjies
kom sit met alle mag
so grieselig in my kop
en kom lek hier by my vingers uit

 - Lara Kirsten

Tuesday, June 2, 2015

It Is Music

The poet may not
visit her son
at his house,

because
she is
the ex-wife.

Two hours’ drive away
she has to live. No job. No money.
She must make her own arrangements.

Old family friends
offer her their daughter’s bed.
Amélie’s sleeping out tonight

and of course Kai can come
for supper.
The poet makes pizza for all.

A host of little ones
look on
the kneading, knocking down and rolling,

their questions climbing,
reaching, their declarations
sharing, all their funny voices

building
space
she’s lost,

been denied without a choice.
‘You’re not a part of the family.’
To be cast out –

there’s nothing worse
for a maternal creature.
Kai’s voice threads into the fabric

his low pitch she knows
beneath the children, and the older son,
with whom he’s playing at the screen,

and the char’s toddler Ouinene
has so much with raised eyebrows to say
and says it, incomprehensibly, gesturing firmly.

The friend, mother Ilse, sighs –
‘All this noise. I don’t know where
my thoughts begin and end.’

‘That’s what I long for,’ says the poet,
‘in the silence I have been condemned to;
although I know you’ve sometimes too much din.’

‘We don’t appreciate our blessings,’
replies Ilse, laughing, thinking.
The women’s voices run

slowly between those of their sons
and the children
and

it
is
music.

16th May 2015

 - Silke Heiss

Sunday, May 31, 2015

die klank wat my siel maak

in hierdie winter klimaat 
droom ek van 
warm gedagtes wat 
my hele wese 
sal 
oorneem

ek swem in 
die klank wat 
my siel maak
swem vooruit totdat 
ek in 
die klank 
wat jy maak 
in swem

ons harte maak 
geluide wat ons 
van 
mekaar 
laat 
hou

 - Lara Kirsten

Wednesday, May 27, 2015

Forestspeak

Hemmed in by tangled trees,
wrangling with feelings
twined by unkind deeds

I hear nearby
the woodpecker knocks
a rat-a-tat rhythm

alerting
the heart
to another beat;

the small birds flirt
with whirr and cracking
seeds and chirp;

and the leaf frond
at my face
has holes in its foliage –

the result here not of unkindness,
but also, after all,
of a lesser creature’s need.

                                                23rd May 2015

 - Silke Heiss

Sunday, April 19, 2015

Onklaar

In die Woordbybel op graffiti-banke
waarop kinders, koppe bymekaar,
jou ontleed,
is jy "nog nie", " verkeerd".

Hier
waar mens bloei as jy jou raaksny,

is jy
ek:

onklaar,

nog nie klaar nie

en verkeerd.

 - Alvené Appollis-du Plessis

Saturday, April 18, 2015

die Groot Gedig hy is oppad

die Groot Gedig hy is oppad
hy is al lankal oppad
dis net jammer dat hy nog nie gearriveer het nie
ek hoor hom aankom al vir jare lank
maar hy kom net nie nader nie
die Groot Gedig is definitief oppad in my rigting
ek sien hom sidderend op die horison
hy is aan’t beweeg
maar hy is nog so ver
hy is luid en vol self-vertroue – dit kan ek hoor
hy tril met dawerende geskal
hy is nie skaam vir die atmosfeer en wêreldtoestand
sy treë is groot en kordaat
maar hoekom wil hy net nie nader kom?!
sy stem is helder soos ‘n klok
maar geen woord hoor ek van hom nie
die Groot Gedig hy is oppad
ek voel sy warm asem teen my haakskeen
my lyf is reg vir hom 
trots en fier loop ek deur elke dag
hoop sterk dat hy my sal raaksien
die Groot Gedig weet van my
ek weet dit
ek voel dit
ek dink die grootsheid van die Groot Gedig
hou hom terug
keer hom om te vinnig
sy verskyning te maak
ek vermoed dit is een moerse Groot Gedig
want hy vat regtig sy tyd
hoe kan ek nou krom staan en moed verloor?
dit is dalk die dag wat hy sy verskyning gaan maak
en my dan gaan mis kyk
moenie opgee 
staan gereed 
vir die Groot Gedig

 - Lara Kirsten

Thursday, April 16, 2015

“Somernagdroom”

As ek kon,
sou ek wegkruip
tussen die metafore
van my gunsteling boek

waar lewe en dood
op mekaar se drumpels staan, en

oop deure,
toe deure is;

ek sou soos Gabi
vir Henry
met mankbeen en panfluit,
sigaret in die mond,
kies

en wens hy wou my intrek,
weer uitblaas,

verslaaf aan my bly

soos aan nikotien.

 - Alvené Appollis-du Plessis

Wednesday, April 15, 2015

waar ek opreg eg ek is

skryf skryf SKRYF
want dit is waar ek
opreg
eg
ek
is
my gedigte verval nie in
valse glimlagte en senu’agtige laggies nie
ek hou so van hulle onopgesmuktheid 
ek beny hulle vermoë om
onnodige babbel tics en stopwoorde te vermy
hulle is dikwels meer ek as ek
niemand anders behalwe my gedigte
mag woorde in my mond sit!

 - Lara Kirsten

Monday, April 6, 2015

Conversations

We laughed
a lot

often at each other
as we spoke –
endlessly –
of life,
its glory,
its grace
and its gutsy kindness
in these gutless times.

We laughed
less

at each other
as we spoke
too often in our minds

imprisoned by these errors
that keep you company.

 - Alvene Appollis-du Plessis

Thursday, March 26, 2015

my voete wil die oneweredigheid van die lewe voel

jinne maar die beskaafde wêreld
het soveel gelyke oppervlaktes
elke gebou se staan-en-
werk-area perfek waterpas
huise biblioteke teaters
restaurante hospitale gallerye
winkels poskantore tronke hotelle
bang vir gly die afgrond in
elke stukkie grond so gesiviliseerd uitgelê met
baksteen en sement
teel en houtplank
niemand mag moontlik trip en val nie

my lyf smag na die bolling 
skerpte en hoekigheid
van rots
die minerale koelte en sonnige hitte
van steen
die modder en gritserigheid
van grond
ek kyk na die onderkant van my voete
kyk stip na die konkawe sool wat
net mooi pas oor die ronding van klip
en sekuur spring op die duine van sand
my voete raak nou regtig moeg vir hierdie 
alewige platvloersheid van bestaan
gee my die golwende heuwels
ongerepte klipkoppies en non-apologetiese kranse

daar is senuwees in my sole wat
die dorings en die elemente wil voel
my voete weier om te ontaard in
‘n luie bondel vel en
onuitgedaagde metatarsale bene
my voete wil die oneweredigheid van die lewe voel
agge nee! my hande en oë is so ongestimuleerd in
hierdie skoon-en-platgeskuurde beskawing
hulle hang leweloos aan my lyf met
geen doel om te klim en gryp
en klou en klouter nie
alles is net te netjies afgewerk
en vaart-en-voet-belyn ontwerp
tot vervelens toe geingenieur en geargitekteer
los julle passers en klip-malers!
laat die klippe in
hulle rondbonkigheid met rus!

 - Lara Kirsten

Monday, February 23, 2015

Glovebox 

Once I put my thoughts
into the cubbyhole
of the car
while driving,

and forgot them there,
lost them
when we sold the car,

and a new pair
of sunglasses.

Now I wonder
who wears them,

sees the world
more darkly.

 - Brian Walter

Tuesday, February 10, 2015

Haiku

Egyptian geese
– despite everything –
are still the lungs of god

*  *  *

ghalaghadi twisters,
tsunami, tornado:
whirlwinds of change

 - Brian Walter